• JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator
Oor Ons PDF Print E-mail
Written by Administrator   
Wednesday, 04 March 2009 16:43

  Kruiskyk se Visie

  Ons sal mense se lewens doelgerig positief beïnvloed deur die krag van die goeie nuus.

 

 

  Ons verbind ons tot:

  Verryking van ons kykers se lewens deur die goeie nuus.

  Betekenisvolle verhoudings met al ons vennote ter berykking van ons visie.

  Fasilitering van waarde gebaseerde uitsaaimateriaal wat belyn is met standaarde.

  Hoë kwaliteit produksies deur die aanwending van wêreldgehalte tegnologie.

  Die bestuur van die instansie se belange met integriteit deur die kundigheid van ons mense.

 

 

  Programfokus

  Musiek.

  Aktualiteit wat die lewens van elke mens raak.

  Waarde gebasseerde besigheidsontwikkelingsprogramme.

  Woordebediening en lering.

  Saampraat programme.

  Liggaam, siel en gees-gerigte programme. 

Last Updated on Sunday, 15 March 2009 17:14